Waarskuwing: PDR Boerdery se logo en naam word onregmatig gebruik deur onbekende persone wat bale voer verkoop. Slegs korrespondensie met Paul (0725083409), Daleen (0732994591) of pdrboerdery@gmail.com is die werklike PDR Boerdery!
Wie Ons Is
Wie is PDR Boerdery?
PDR Boerdery is ‘n maatskappy met ‘n passie vir landbou, waarde-toevoeging en om die ekstra myl te loop om net die beste te lewer. Ons glo in diversifisering en is gefokus op konstante groei.