Waarskuwing: PDR Boerdery se logo en naam word onregmatig gebruik deur onbekende persone wat bale voer verkoop. Slegs korrespondensie met Paul (0725083409), Daleen (0732994591) of pdrboerdery@gmail.com is die werklike PDR Boerdery!

PDR Repros

Veeartsenydienste met ‘n spesiale fokus op plaasdiere en reproduksie, asook gevorderde reproduksie tegnieke (Embrio-spoeling, laparoskopiese inseminasie en kunsmatige inseminasie).

PDR Repros is 'n kuddegesondheids veeartsen praktyk. Bees- en skaapreproduksie is ons kos!

Die praktyk bied goeie embriospoelings fasilteite, waar 'n ho"e werksstandaard gehandhaafd word. Biosekuriteit is net so belangrik terwyl siekte-voorkoming en bestryding deel is van ons passie.

Ovum aspiration January 2022

Here Dr Johan Coetzee from IVA is busy doing ovum aspirations on cows at the PDR Repros’ embryo facility.
PDR Repros @ PDR Boerdery
PDR Repros @ PDR Boerdery

Working with ease in top-notch facilities

Stoettelers van Bonsmara beeste.  Tegnologie soos Embrio-spoeling, ovum-aspirasie en in-vitro bevrugting word aangewend om saam met KI die beste genetika in die bedryf in ons kudde te kan he.
afAfrikaans