Topdeck Miniature Dachshunds
Our recent two litters from Jack with Lulu and Marmite! Spectacular pups, companions in a league of their own! Ready for new homes in November 2024!
Ons is passievol oor ons worshonde, want dis soveel meer as net ‘n hondjie!
Ons volgende werpsel:
Follow our Facebook Page for updates on our next litter!
Topdeck Miniatuur Worshonde het begin as 'n familie - toe Worsies deel geword het van ons s'n. Hulle onvoorwaardelike liefde en toeweiding was meer as genoeg rede om die wonderlike ervaring te wou deel. Worshonde is hoogs intelligent, waaksaam en lojale vriende waarvan ons as mense maar net kan droom.
Ons teel baie selektief, met die drie kern beginsels in gedagte: persoonlijkheid, konformasie en gesondheid.